Bojanala Akkommodasie by Shamba Yetu Mountain Lodge | LekkeSlaap
+92
+92

Shamba Yetu Mountain Lodge

  • Vanaf R300 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwpoort Plaas, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shamba Yetu Mountain Lodge is op 'n plaas langs die R24 tussen Magaliesburg en Rustenburg geleë. Die lodge bied 'n uitsig op die Magaliesberge en is 'n idilliese wegbreekplek waar gaste wild, voëllewe, pragtige uitsigte en die natuurskoon kan aanskou.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat goed toegerus is en slaapplek vir 4 gaste het. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenhede is apart, privaat en het 'n plonspoel, braaigeriewe en 'n vuurput. Die eenhede het elkeen 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en die eenhede word daagliks skoongemaak.

'n Privaat sjef is op versoek beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Shamba Yetu Mountain Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Leeuwpoort Plaas, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Shamba Yetu Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwpoort Plaas, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW4UunbBDX1riREjG4zXyfpo1Bza4J8PHysjzcYGV0DImo7polY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4.8 Farm Leeuwpoort Rustenburg 0300 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.87649 27.28698
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za