Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shamba Yetu Mountain Lodge

4x4 Boskamp (selfonderhoudend)
Vanaf
Vanaf R300
per eenheid
Beskrywing

4x4 entoesiaste met selfsorg-kampgereedskap kan nou by Shamba Yetu kamp. Die 4x4 Boskamp is ongeveer 2 km vanaf die ander kampplekke en selfsorgeenhede, op 'n koppie se plato. Hiérdie is die ideale plek vir diegene wat van kamp hou. 'n Puttoilet word voorsien, maar niks anders is beskikbaar nie. Gaste word versoek om hul eie karavaan of kampgereedskap te bring. 'n 4x4 voertuig is nodig om hier uit te kom. Geen water en elektrisiteit word hier voorsien nie. Los asb. slegs jou voetspore agter.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karavaanstaanplek
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
Beskrywing

Die karavaanstaanplekke het hul eie braaigeriewe en kragtoevoer. Daar is ligte en watertoevoer tussen die 2 staanplekke. Gaste het toegang tot ablusiegeriewe met storte, toilette en wasbakke. 'n Opwas-area is beskikbaar by die ablusiegebou.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tent 1
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gestruktureerde tent beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n kombuisie, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tent 2
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Tent 2 beskik oor 2 slaapkamers. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sit- en eetarea, kombuisie met yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n braaigeriewe buite.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Punda Melia Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die luukse badkamer is apart van die eenheid en het 'n vrystaande bad, buite-stort en gastetoilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het ook 'n ruim lapa met 'n ingeboude braai en 'n vuurput. Daar is 'n plonspoel en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sungura Huis
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en daar is 'n buite-stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n klein sitarea met 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het 'n ruim ingeboude braai, tafel en stoele met sitplek vir 8 en 'n uitsig oor die Magaliesberge. Daar is ook 'n vuurput, plonspoel en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwpoort Plaas, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW4UunbBDX1riREjG4zXyfpo1Bza4J8PHysjzcYGV0DImo7polY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 Farm Leeuwpoort Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.87649 27.28698