Shandi Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-laan 14, Hoëveldpark, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shandi Accommodation bied gerieflike verblyf in selfsorgeenhede in Emalahleni.
Die Protea-eenheid beskik oor 1 slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en komplimentêre koffie en beskuit word voorsien. Gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n slim-TV met Netflix en gratis Wi-Fi.
'n Braai-area met sitplek is ook beskikbaar.
Die Mykonos-eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en gratis koffie en beskuit word voorsien. Gaste kan in die sitarea voor die slim-TV met Netflix en gratis WiFi ontspan.
Emalahleni/Witbank bied 'n verskeidenheid koffiewinkels, plaasstalletjies, en kulturele dorpies vir kuns en kunsvlyt. Aktiwiteite in die omgewing sluit gholf, sweefseil, voetslaan-, stap- en 4x4-roetes in. Gaste kan ook die Witbankdam besoek vir watersport, voetslaanroetes en voëlkyk.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Madelein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Ridge-laan 14, Hoëveldpark, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
- Gaste dink Shandi Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoëveld-park Witbank Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-laan 14, Hoëveldpark, Emalahleni, 1034, Mpumalanga