Shangri-La 1206
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonpad 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Shangri-La 1206 is 'n lieflike verblyf-opsie in Doonside, Kingsburgh wat slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders bied. Hierdie aanloklike eiendom bied 'n ontspannende omgewing wat dit die ideale keuse vir onvergeetlike verblyf maak.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het ook 2 enkelbeddens vir kinders en 'gemaklike sitplek en 'n TV.
Shangri-La bied veilige kelderparkeerplek vir 1 voertuig en het 3 hysbakke wat tydens kragonderbrekings met 'n kragopwekker werk. Die kompleks sluit 'n winkeltjie en 'n wegneemete-restaurant, wat daaglikse spesiale aanbiedinge teen baie bekostigbare pryse bied. Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe, groot swembad, kinderswembad, piekniekarea en speelgrond gebruik maak.
Slaapplek
’n Bespreking by Shangri-La 1206 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lagoonpad 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shangri-La 1206 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Doon Heights Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonpad 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom