6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shangri-La 1206 is 'n lieflike verblyf-opsie in Doonside, Kingsburgh wat slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders bied. Hierdie aanloklike eiendom bied 'n ontspannende omgewing wat dit die ideale keuse vir onvergeetlike verblyf maak. Die eenheid is op die twaalfde verdieping.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het ook 2 enkelbeddens vir kinders onder 12 jaar, gemaklike sitplek, 'n slim-TV en WiFi.
Shangri-La bied veilige kelderparkeerplek vir 1 voertuig en het 3 hysbakke wat tydens kragonderbrekings met 'n kragopwekker werk. Die kompleks sluit 'n winkeltjie en 'n wegneemete-restaurant, wat daaglikse spesiale aanbiedinge teen baie bekostigbare pryse bied. Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe, groot swembad, kinderswembad, piekniekarea en speelgrond gebruik maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leoni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shangri-La 1206 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang