Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri la 408

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sthembele M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

It was amazing. It was beautiful, clean, simple. I enjoyed my stay. I will definitely come back and also suggest this place to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en pragtig skoon - baie aangename 3 dae. Alles was fantasties, net die WiFi was verskriklik stadig - kan gerus die WiFi opgradeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Shangri la 408
Goeie dag Riaan. Baie dankie vir die goeie resensie. Ons vra groot omverskoning oor die WiFi. Ons het 'n rukkie deurgaan met swak sein vanaf die Footfrog netwerk wat die fibre sein voorsien. Was na een van die storms wat die area gehad het en oorspoelings. Jammer vir die ongerief. Ons net bly julle het die wegbreek geniet. Groete 408 Shangri La

Yolanda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Incredible, definitely coming back. It's always amazing. Always don't have any complaints, just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Shangri la 408
Dear Yolanda, Many thanks for taking the time to review our unit and service. It was such a great pleasure to accommodate you again. Hope to see you soon again. Kindest regards, 408 Shangri La

Nivashni R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Relaxation in at a stressful time. It was wonderful. The apartment was decorated so well and gave a relaxing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Shangri la 408
Dear Nivashni, Many thanks for the wonderful review. We hope to accommodate you in the future again. Kindest regards, 408 Shangri La

Jolene L
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie netjies en regtig waarde vir geld. Dankie aan Jaco, vir so 'n netjiese en gerieflike plek. Sal weer na jou plek toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Shangri la 408
Many thanks for the wonderful review. We hope to accommodate you in the future again. Kindest regards, 408 Shangri La

Trevor V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Will definitely book again. Really enjoyed the views. Well managed, safe accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmari B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Dit was baie rustig, ons as gesin het dit geniet. Dit was die beste plek om te bly, almal was baie vriendelik en het gehelp waar hulle kon. Sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel en die view is 10/10. Woonstel was baie mooi op gepas en skoon, sal permanent daar bly as ek kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Shangri la 408
Geagte Nelmari Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was ons voorreg om julle daar te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, 408 Shangri La

Allroy H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Die see uitsig, sonsopkoms en die stap in die oggend was wonderlik. Ja, ons het baie lekker gebly. Sal enige tyd weer gaan. Baie netjiese plek, skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Shangri la 408
Geagte Allroy Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was ons voorreg om julle daar te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle gou weer. Groete 408 Shangri La

Anisa 0
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

The owner and caretakers were awesome. The place was just as the pictures show. Absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ridwaan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Home away from home! Awesome place to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Shangri la 408, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8952e128356ff9ce09e14cfd94b9972ac87986578511006434d854812a3d4c9c9b54de571b7948817c30e1f5534a66f6c3d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 80 5 1 5 7 Lagoon Road Shangri la 408 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.073924408876 30.872532203705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang