LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+67
Selfsorg in Doonside

Shangri la 408   Prime picks icon.

Prime picks icon.

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Lagoon Road, Shangri la 408, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Shangri La 408 is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid in die gewilde kusdorp Doonside, ongeveer 30 km suidwes van Durban, tussen Amanzimtoti en Illovo.

Die eenheid is gemaklik gemeubileer vir 'n gesin van ses en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 moderne badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Slaapbank bied slaapplek vir 2 bykomende gaste.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan geniet word by die ontbyttoonbank met 4 sitplekke, en die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien, en see-uitsigte kan bewonder word vanuit beide die sitkamer en die hoofslaapkamer.

Shangri La 408 beskik oor veilige kelderparkeerplek vir een voertuig en drie hysbakke, wat tydens kragonderbrekings via 'n kragopwekker werk. Die kompleks sluit 'n winkel en wegneemete-restaurant in, wat daaglikse spesiale aanbiedinge bied, en huur van strandstoele, sambrele en karretjies is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n groot swembad, 'n klein swembad vir kinders, 'n piekniekarea en 'n speelarea.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cristal R
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. All good, safe and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Jarque H
Gesin met tieners
5.0
Relaxing. Really enjoyed it. Very relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Sakhina C
5.0
Awesome. Beautiful apartment with everything you need. It's a home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Henk L
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n wonderlike vakansie. Ons het baie lekker gebly en die plek was netjies. Die uitsig was perfek.
Aug 2026
Thershnie R
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome, great and lovely. Absolutely lovely! The hostess is a darling to deal with; she responded and assisted with literally everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 7 Lagoon Road, Shangri la 408, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shangri la 408 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 Lagoon Road, Shangri la 408, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8952e128356ff9ce09e14cfd94b9972ac87986578511006434d854812a3d4c9c9b54de571b7948817c30e1f5534a66f6c3d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 113 5 1 5 7 Lagoon Road Shangri la 408 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.073924408876 30.872532203705