- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonstraat 7, Woonstel 803, Doonside, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shangri La 803 is 'n selfsorgwoonstel in Doonside, Kingsburgh. Dit is 'n klein kus-oord op die oewer van die Little Manzimtoti-rivier in KwaZulu-Natal.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste - 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond, en daar is ook 'n ontbyttoonbank met 5 kroegstoeltjies. Die oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Lugversorging is ook beskikbaar.
Die kompleks bied ook 'n swembad, braai-area en wassery wat gaste welkom is om te benut. 'n Hysbak bied toegang tot die woonstel en ons voorsien veilige parkeerplek op die perseel. Kingsburgh het vele interessante doendinge beskikbaar insluitend die Amanzimtoti Gholfklub, die Ilanda Wildreservaat en die Pipeline Kuspark.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Thapelo Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Lagoonstraat 7, Woonstel 803, Doonside, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shangri La Apartment 803 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Doon Heights Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonstraat 7, Woonstel 803, Doonside, Durban, 4126, KwaZulu-Natal