Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri La Resort

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Letitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Shangri La Resort
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rishen R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rishen R
Gesin met klein kinders

Great venue and amazing hosts.

Stay was great and good fishing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel P
Saam met vriende

Enjoyed the peace and natural tranquility.

It was amazing, hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met vriende

Julle sal ons vir seker weer sien!

Heerlik gebly. Die plek was baie netjies en skoon. Die eienaar het almal laat welkom voel en probeer vermaak met goed soos pellet skiet en sovoorts. Swembad is heerlik, ysig koud maar lekker. Dis vêr af water toe maar baie mooi gemaak met trappe wat gemaklik stap. Heerlike koeltebome en grasperke. Dit was lekker. Ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstekend.

Baie lekker gekuier. Letitia het seker gemaak als is reg. Als was mooi skoon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het sommer baie lekker gebly.

Die mense is baie gasvry, mens voel sommer tuis as jy daar bly. Die groot vuur elke aand was beslis 'n treffer. Ons sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aa D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs.

Eeneid is baie netjies. Eienaars het duidelike aanwysings gestuur en het gereeld kom vra of ons iets nodig het. Selfs tydens beurtkrag kookwater vir koffie gestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Rustig, skoon en vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelani B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani B

Heerlik, ontspannend in pragtige omgewing.

Shangri La het ons verwagtinge oortref. Ons het 'n plekkie gesoek waar oupa saam met sy kleinkinders 'n vissie kon vang en ons nie op luuksheid hoef in te boet nie. Alhoewel dit 'n baie nat paar dae was, is daar 'n heerlike lapa vir saamkuier. Die pizza-oond is ook natuurlik 'n treffer! Vandat ons daar aangekom het tot ons daar weg is, is ons regtig op die hande gedra. Baie dankie, Letitia, Tinus, Joseph en Martha.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22,2 km vanaf die R501, Corneliasville-plaas, Erf 9, Vaal Vista Viljoenskroom, 9520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106cb23458eaaf82dd9c2e2c0db77be9203eb8ab474cf8465da2e41623fc3ae985c1cd78875fa308b4f14075367fab0c6b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 22.2 km from the R501 Corneliasville farm Plot 9 9520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.9274914523 26.930873483025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem