+10
Selfsorg in Port Owen

Shanty's Rest

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Trident way, Admiral Island, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Shanty's Rest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n veiligheidskompleks op Admiral Island Port Owen.

Hierdie lieflike woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en leefarea met 'n dubbelslaapbank. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en genoeg kaste vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n groot instapstort, wasbak en 'n toilet.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Etes kan by die toonbank wat 2 stoele het geniet word.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale. Gratis Wifi is beskikbaar. Daar is 'n balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die Bergrivier.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suria B
Saam met lewensmaat
5.0
100% geniet. Akkommodasie was baie skoon en goed toegerus. In 'n baie veilige, stil area. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Beslis aan te be...
Sien meer
Mrt 2026
Michael N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Gasvrye gasheer! Silverskoon plek. Eienaar laat my voertuig in sy motorhuis staan, wow! Baie dankie.
Feb 2026
Michael M
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Very good, nice place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Leon V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Mooi uitsig en baie netjies. Ons het so lekker gekuier. Baie netjies en so mooi uitsig.
Feb 2026
Christle D
Saam met lewensmaat
5.0
100% recommend Shanty's Rest. It is a lovely private getaway next to the river. The hosts are super friendly, the kitchen was well equi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2 Trident way, Admiral Island, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shanty's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Trident way, Admiral Island, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e7a35d69341a801ff77241952aa09af16306d9c92e6366ebb9e27156771b921f87c30d21cb214587b6acff9da080ddc65a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 2 Trident way Admiral Island 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787979433307 18.14666399237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang