Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sharods Self Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castletown-weg 93, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Sharods Self Catering is 'n vierslaapkamerhuis in Wynberg. Die eenheid is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie aktiwiteite.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 unieke slaapkamers en 4 badkamers. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-hemelbed en 'n lessenaar vir diegene wat werk moet doen. Die tweede
slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n moderne en suite-badkamer. Daar is ook 'n gesinsbadkamer met 'n groot bad, stort toilet en 2 wasbakke. Die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n enkelbed. Die vierde badkamer is naby die kuierarea.

Die pragtige kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n lang etenstafel en stoele. Die ruim sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n dubbelslaapbank, kaggel en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi-toegang en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis het ook oudio kameras wat gemonitor word.

Die voorstoep het 'n gasbraai en 'n bankie. Verder is dar 'n vuurput, Jacuzzi en Zen-tuin waar gaste kan ontspan. Die huis is naby die strand, gholfbane, winkelsentrums, hospitale en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Sharods Self Catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Sharods Self Catering
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Castletown-weg 93, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sharods Self Catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castletown-weg 93, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7080b17ef1aea72f1a0545d635705927419cb79ec91439a45720f1460161c31754cece1b1dc76d0892b5e31bd60a103c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 93 Castletown Road Wynberg 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0153698 18.4718155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem