4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Balmoral Road, Balmoral Heights, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sharon's Place is 'n selfsorgwoonstel in die Balmoral Heights-kompleks in Blouberg. Die kompleks is naby Bloubergstrand.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die etenstafel is geskik vir 4 en lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV.
Die skuifdeure lei na die privaat balkon met sitplek en braaigeriewe. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 47 Balmoral Road, Balmoral Heights, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sharon's Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Balmoral Road, Balmoral Heights, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang