Shearwater Beach House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 78, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Shearwater Beach House is 'n prentjiemooi selfsorgvakansiehuis in 'n welige tuin vol Melkhoutbome en Kaapse Fynbos in Noordhoek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei hierdie slaapkamers het direkte toegang tot die swembad en bied pragtige berg- en see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het ook toegang tot 'n buitestort. Op die boonste verdieping is daar 'n derde en vierde slaapkamer wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Die 2 aparte badkamers het storte. Daar is 'n balkon bo vanwaar gaste die uitsig kan bewonder. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping spog met 2 sitareas met gemaklike rusbanke, 'n TV met stroomdienste, 2 etenstafels, 'n kaggel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Skuifdeure lei na die groot stoep met braaigeriewe en 'n soutwaterrotspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Shearwater Beach House is net 300 m van die strand af en naby plaaslike restaurante en winkels geleë, wat dit ideaal vir 'n vakansie by die see maak. Nabygeleë besienswaardighede sluit Chapmanspiek-rylaan in en perdry is 'n gewilde aktiwiteit in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Simon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Kusweg 78, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Shearwater Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 78, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap