Shearwater Heights

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Rook is verbode by die eiendom.

Wees asseblief bedagsaam, geen partytjies met harde musiek en ekstra gaste van buite nie.

Ongelukkig word troeteldiere nie op hierdie eiendom toegelaat nie.

Parkeerplek vir twee voertuie is gewoonlik nie 'n probleem gedurende die jaar nie; gedurende die Desember-piekvakansieseisoen kan dit egter moeilik wees om 'n tweede voertuig binne die kompleks te akkommodeer.

Die eienaar het 'n toesluitmotorhuis vir persoonlike berging. Indien gaste fietse of enige ander sporttoerusting saambring wat moeilik is om die trappe op te dra, kan reëlings getref word om die motorhuis verantwoordelik te gebruik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Shearwater Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e8bbba448fd7e3afe54cf2e69c5e5eb71c40d24e8ad179c090b3d065cb5262840427d616b5e33f037d4c78dc4fd0eb3a751?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 6 Shearwater Drive Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.083332300833 24.909539195777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang