+18

Shebeth

  • Kapasiteit: 15 persone
    12 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1926 Mamba Street, Marloth Park, 1763, Mpumalanga
  • Vanaf R5 700 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Shebeth Self-Catering is 'n vakansiehuis in die Marloth Park-wildreservaat, wat grens aan die Krugerwildtuin en ongeveer 22 km vanaf die Krokodilbrug-ingang is.

Die eiendom bied slaapplek vir tot 12 gaste in drie eenhede. Die hoofhuis het 3 slaapkamers met lugversorging, elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Twee slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad en stort, en daar is 'n gastetoilet. Die kombuis is volledig toegerus met toestelle vir maaltydvoorbereiding, insluitend 2 yskaste, en die leefarea maak oop na 'n dek met 'n braai-area en swembad wat oor die park uitkyk.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, insluitend 'n solderkamer bo met 2 enkelbeddens en 'n toilet, en 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde eenheid is 'n oopplan-kamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 2 slaapbanke. Veilige parkering word op die eiendom voorsien.

Gaste kan gereeld sebras, kameelperde, koedoes, vlakvarke, impalas, wildebeeste, bosbokke, duikers en nagapies sien. Die eiendom grens aan die Krokodilrivierheining van die Krugerwildtuin, wat gaste die voorreg gee om die Groot Vyf af en toe te sien sonder om die park te betree.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

5

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 2

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lillani R
Saam met lewensmaat
5.0
We had a very pleasant stay, definitely recommended. Absolutely definitely book again! The house is perfect for a family or big group. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Sarie P
Saam met vriende
5.0
Pragtige plekkie. Sal enige een aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Plek is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Al probleem is, julle sal mo...
Sien meer
Aug 2025
Candice S
Saam met lewensmaat
5.0
Neat, tidy, great location, great host, great staff. We had a fantastic stay at Shebeth. The home was incredibly neat, with everything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Genevieve H
Gesin met klein kinders
5.0
Regtig 'n baie mooi en lekker blyplek. Goeie more. Baie, baie, baie, baie dankie vir 'n wonderlike vakansie. Ons het lekker gebly. Baie mooi plek. Dit...
Sien meer
Mei 2025
Jolanda H
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Goeie ligging vir bosstilte. Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer gaan. Baie spasie en goed toegerus.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1926 Mamba Street, Marloth Park, 1763, Mpumalanga
  • Gaste dink Shebeth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 700
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 700
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 5 700
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
    12 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1926 Mamba Street, Marloth Park, 1763, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA047f0dfe0ab9ed697bffee20310be91a93e2fdfbbe0951351bd2caef112f74e06b1eda88d2cfe4d7a896120ea76f4bcab647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 700 per nag, vir 12 mense 46 5 1 5 1926 Mamba Street Marloth Park 1763 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.342106660241 31.7731011374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang