Sheffield Shores
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrierrylaan, Eenheid 20 The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sheffield Shores is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en winkelsentrums en is ook die ideale basis vanwaar gaste hierdie deel van die Noordkus kan verken.
Die gerieflike woonstel het lugversorging (in alle slaapkamers en die sitarea), bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede slaapkamer het 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n see-uitsig en die derde slaapkamer het 'n privaat binnehof. Die goed toegeruste kombuis sluit al die nodige toerusting in om maaltye voor te berei.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met Netflix en YouTube. Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n uitsig oor die see en die omgewing. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Sheffield Shores sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Barrierrylaan, Eenheid 20 The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sheffield Shores het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrierrylaan, Eenheid 20 The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom