Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation
14 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kareebosch 10, kleinhoewe, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R599 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation is oornagblyplek, 8 km van die Mall of the North op die N1 af.
Verblyf word aangebied in chalets wat elk beskik oor hul eie en suite-badkamer. Elke chalet het ’n slaapkamer met of 'n dubbelbed of enkelbeddens, en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, tweeplaatstoof en al die nodige eetgerei. Elke chalet het ook 'n klein binnehof met 'n tafel, stoele en braaigeriewe.
Die chalets word daagliks skoongemaak en handdoeke, linne, koffie, tee en suiker word voorsien behalwe op Sondae en tydens vakansies.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
4 uit 5van 14 resensies vir Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ligging
- Kareebosch 10, kleinhoewe, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kareebosch 10, kleinhoewe, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom