Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelbourne Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marcus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir Shelbourne Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Eurika S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika S
Gesin met tieners

Rustig, sentraal geleë. Ons self het lekker uitgerus.

Ons het baie lekker gebly. Gugu is 'n ster in gasvryheid. Ons sal vir seker weer by hulle bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

It was a wonderful place in a great and scenic location. Our host was so friendly, and I would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, ruim spasie. Het baie lekker gebly.

Aangename verblyf met baie vriendelike ontvangs deur die bestuurder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanté M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanté M
Gesin met klein kinders

Lovely people and stunning rooms.

We had a wonderful stay! Great value for money. The kids enjoyed the swimming pool. The team at the lodge truly go above and beyond. The rooms were serviced every morning, and the breakfast was great with generous portions. The parking is, however, a bit of an issue. If you are not comfortable with tight parking spaces, it might pose a challenge. I will stay here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivien C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien C
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Diens was puik. Die hulpster was baie behulpsaam. Definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Diens was puik, vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met tieners

Absoluut die geld werd.

Op ons pad na ons finale destinasie, MSC net vir 1 nag. Die bestuurder/eienaar, is op haar pos, spontaan, vriendelik en gretig om bystand te lewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming, relaxing and exceptional.

Fantastic service. Friendly staff. Gugu always went out of her way to help us and make sure we are happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manny A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manny A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Happy with lodge and location.

Comfortable and suited for the required purpose. Sleepover venue. The parking is very limited with no protection from the sun. Venue suited for short visits only.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armine S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armine S

Lovely stay - perfect for what I needed.

Lovely place to stay and perfectly located for our needs. It would be nice to have a Nespresso machine and some bathroom mats for wet feet. I wouldn't stay there for a holiday as it's not as spacious as I expected, but we were quite happy. It was clean and modern. The host was very pleasant and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V
Besigheidsreis

Baie mooi

Plek is baie mooi. Pam is fantasties en die ligging is naby die strand, winkelsentrums, en die besigheidsdistrik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malesela R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malesela R
Enkelreisiger

Beautiful venue in a lovely setting.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste G
Besigheidsreis

Business travel.

Good place to stay at for business travels where breakfast is provided. Nice area with lots of birdlife around. Parking for larger vehicles might be a bit challenging if the BnB is full. Enjoyed our stay. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delia B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia B
Gesin met tieners

Luxurious accommodation, tastefully decorated, clean and comfortable.

The lovely accommodation is complimented by welcoming and attentive staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsty B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty B
Besigheidsreis

I loved my stay at Shelbourne Boutique Lodge and was a little sad when it came to an end!

Beautiful place in a great location, I would definitely recommend a stay here! My stay at Shelbourne Boutique Lodge was so lovely. I was well looked after and my room was very comfortable which was really wonderful after full day lectures! Pam and Marcus ensured that I had everything I needed. I thoroughly enjoyed my stay and would love to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Besigheidsreis

Friendly, Warm and Welcoming, home away from home. Fantastic Location.

Pam the hostess was wonderful, really enjoyed my stay. Peaceful area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyle K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Shelbourne is excellently situated in an upmarket area near all the best amenities of the area and has five star accommodation. Pam is an excellent friendly hostess who is always willing to help in any way possible. Home from home.

I have travelled a lot internationally and nationally and rest assured, this type and quality of accommodation and hospitality is not often found anywhere. Pam's breakfast is the best you'll find for the price. Top value for money. An excellent place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie tevrede nie.

Hulle adverteer dat hulle troeteldiere aanvaar, maar was nie ingenome toe ons opdaag met ons hondjie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Qaasim V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qaasim V
Enkelreisiger

Neat and tidy.

My stay was a short one however I felt very comfortable from the moment I arrived. The property is well kept with good hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese familie-atmosfeer.

Ontvangs was baie goed. Ontvang deur die huishoudster wie ons verwelkom het met 'n koue glasie sap. Daar was voldoen aan sekere versoeke wat gerig was.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelbourne Lodge se terugvoer

Arno, it was great having you with us and we look forward to seeing you again soon on your next visit. Thanks. Marcus

Shelbourne Lodge
Maliske C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Maliske C

Don't have enough space to mention or show pictures of how filthy our house was.

1st we got moved to a shared suite while we actually booked 2 totally separate rooms (one top floor and one by pool). 2nd the place was filthy, mould in bathrooms, dirty bedding, dirty curtains (meant to be white but grey cause it wasn't washed since who knows, food spatter on roof! Wish I could show what windows look like behind stove and utensils, mugs and jugs not washed properly, rims and food still in and on them.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jessica J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker, maar het nie die kamer gekry wat ons gebook het.

Privaatheid was okay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driekie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie lekker. Skoon en rustig. Die ligging is uitstekend. Dis naby aan die strand en restaurante.

Ek kan Selbourne Lodge beslis aanbeveel. Die air-con in die kamer was 'n groot voordeel en die bed slaap soos 'n droom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelbourne Lodge se terugvoer

Thank you Driekie. Please come back again, this time for longer.
Regards,
Lindsay Meyer

Shelbourne Lodge
Nithule B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nithule B
Gesin met klein kinders

Awesome.

Great location, close to amenities and the nearby beach is 100% clean and safe. The owner and helpers are also awesome. Had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khutso R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khutso R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The staff is very friendly and the place is extremely clean.

Also in a very safe neighbourhood and close to the mall and the beach. We really enjoyed our stay and the place is really clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelbourne Lodge se terugvoer

Thank you Khutso for your kind words.

We enjoyed hosting you and look forward to your return.

Kind regards,
Lindsay Meyer

Shelbourne Lodge
Lindie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie gemaklik, netjies. Dienste was puik, personeel baie vriendelik, sal gerus weer daar met vakansie gaan en aanbeveel vir vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Saam met vriende

Excellent.

Excellent stay, friendly owner and very helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Uitstekende verblyf, vriendelike eienaar en baie behulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier, netjies en skoon.

Baie sentraal geleë en Lindsay het ons baie welkom laat voel. Kamers is ruim genoeg en gerieflik ingerig. Bietjie min oppervlakte vir voorbereiding van maaltye, maar heerlike buitetafels vir bediening. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntokozo S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntokozo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Close to all surroundings, malls, Ushaka Marine World. Beach and restaurants. Best location, service is excellent and a beautiful view in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelbourne Lodge se terugvoer

Thank you for your kind words, you were wonderful guests.

Please come back to Shelbourne again.

Kind regards
Lindsay Meyer

Shelbourne Lodge
Jeannette B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tasteful rooms, and lovely welcome.

Beautiful loft room, so private and what a wonderful few days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelbourne Lodge se terugvoer

Thank you Jeanette. Please come back again.

Regards
Lindsay

Shelbourne Lodge
Johan S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Enkelreisiger

Als wat jy nodig het vir 'n rustige wegbreek en nie ver van die mall.

Ek het die naggeluide geniet en die rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelbourne Lodge se terugvoer

Baie dankie Johan

Groete

Lindsay Meyer

Shelbourne Lodge
Arno M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M
Besigheidsreis

Netjies en eienaar baie hulpvaardig.

Sal definitief weer van Shelboune gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelbourne Lodge se terugvoer

Thank you Michael

I look forward to welcoming you back to Shelbourne

Regards

Lindsay

Shelbourne Lodge
Ashley D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley D
Saam met vriende

Great holiday experience and accommodation.

Was an exceptional stay, best ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelbourne Lodge se terugvoer

Thank you Ashley. Please come back from Bloemfontein soon!
Regards,
Lindsay

Shelbourne Lodge
Liezl C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl C
Enkelreisiger

Stylvolle eenheid met alles mens benodig.

Die gastehuis is sentraal geleë naby La Lucia en Westgate inkopiesentrums, Umhlanga Promenade en die M4-hoofweg afrit. Die eenheid het alles gehad wat ek nodig gehad om gemaklik te bly. Die kamer was elke dag skoongemaak tot die hoogste standaarde. Ek sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelbourne Lodge se terugvoer

Thank you so much for your kind review Liezl. I look forward to welcoming you back to the Lodge on your next trip to KZN.
Sincerely,
Lindsay

Shelbourne Lodge
Chantal P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

Great stay. We enjoyed the stay, but was too short.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ideaal vir ons kort besoek.

Sien gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho R
Gesin met klein kinders

Lovely home away from home, excellent place 10 out of 10.

Shelbourne is most definitely an amazing home for a holiday! Anyone would enjoy their stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shelbourne Lodge se terugvoer

Thank you so much Mpho. Please come back soon.
Regards,
Lindsay

Shelbourne Lodge
Deon M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Brilliant accommodation, and the location is very good. Jacuzzi was brilliant. Strongly recommend it. The owner was extremely friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexandra U - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation.

It is well maintained and close to a wide variety of attractions. We had a wonderful stay and the owner was very friendly and helpful! Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomien V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomien V
Gesin met klein kinders

Baie mooi en skoon!

Sal enige een aanbeveel om hier te bly, hulle het ons so op ons gemak laat voel dat ek enige gesin sal aanraai om hier te kan bly. Die staf is super vriendelik. Bespreek met 'n geruste hart, want jy gaan kry wat jy sien, en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Undine D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Undine D
Gesin met klein kinders

Ek sal Shelbourne Lodge 100% elke keer aanbeveel!

Shelbourne Lodge het 'n fantastiese ligging en 'n pragtige see-uitsig van die kant af. Die kamers en badkamers is groot en die skeepsvaarttema is pragtig. Die eienaar is super vriendelik. Dit is ook baie veilig en ons woonstel was elke dag skoon gemaak, selfs op 'n openbare vakansie dag! "To say I was impressed was an understatement!". Die enigste ding wat ons woonstel nodig gehad het was 'n DVD-masjien vir die dae wat dit gereën het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizzy S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy S
Saam met vriende

Fantastic place and quality.

Lindsay is the best host ever. Went out of his way to accomodate us athletes before TriRock, VERY early morning breakfasts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin Z - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin Z
Gesin met klein kinders

Stylvolle interieur! Die vriendelike eienaar het elke dag kom inloer en gehelp waar moontlik.

'n Mens kan heerlik ontspan in die eenheid of langs die swembad, maar hou maar 'n ogie oor kindertjies aangesien die swembad oop is. Die eienaar is baie belangstellend en tegemoetkomend, en maak heerlike ontbyt op aanvraag (teen ekstra koste). Die eenhede word daagliks opgeruim en skoongemaak, wat dit regtig na 'n vakansie laat voel! Daar is nie veel van 'n see-uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex W - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvis L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elvis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Decent place to sleep over for few days.

The place is clean and in a nice suburb, but the parking is too small if there are many guest booked in at the same time. So, overall it's a decent place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Errol N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en prakties.

Die enigste probleem wat ondervind was, is met parkering wat baie knap is. Die hitte-aanvoeling was ook baie hoog en die verhuurder sal die lugversorger voor die tyd moet aanskakel om die eenheid af te koel. Dit vat te lank as jy arriveer om dit dat eers aan te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld

Ons het ons veblyf baie geniet. Alles is pragtig skoon en netjies en baie privaat. Almal is baie vriendelik en die uitsig baie mooi. Die ontbyt wat in die kamer bedien word is ook baie goed. Ons sal verseker weer daar gaan bly. Ons kon fout vind met niks. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue L - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sue L
Besigheidsreis

This is a lovely unit but the customer service needs to be sorted out.

We stayed at Shelbourne Lodge during Indaba. This self-catering unit is adequate for a short stay. Clean and bright. There are only 2 rooms and at the time they were being booking separately. There is a well equipped kitchen although small and TV's in both rooms and in the lounge. Close to the M4 and also Gateway and La Lucia Malls. We would have appreciated a better welcome after a long drive. We arrive in the poring rain and were not offer an umbrella to get to our accommodation. The person greeting us stood watching under shelter while we struggled to park and get our luggage. We had hoped that there would be an offer of help with our very heavy luggage and would expect an establishment showing a 3-star grading on their own website to do so. I got the feeling that she couldn't wait to get away! Not sure I would stay here again due the steep stairs, the luggage problem, and the wishy-washy welcome. Hopefully this will be rectified.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply brilliant

A brilliant place to stay at, run by brilliant people and in a brilliant location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandolwakhe T - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandolwakhe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

Shelbourne lodge is the best stay I've had compered to other lodges, and it is very clean and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nevlon S - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nevlon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

Wonderful in every regard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anmar L - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmar L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay, nice and quiet and close to everything.

We enjoyed our stay at Shelbourne Lodge. It was very quiet and close to everything. Parking is a bit to small, but everything else was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marine J - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine J
Besigheidsreis

Great

Well located, safe, and very good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay

I will go back there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shelbourne-laan 29, La Lucia, Umhlanga Rocks, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25eb0ec502ba1b1771f72e3014961d165674aab71885c02680deb5eab6fa855385155fc02b61a349e87963e4f5e2fbf238e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 29 Shelbourne Avenue La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.74733 31.066237
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem