Shell Shack
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Southern Right-singel 3, Klein Slangkop, Kommetjie, 7579, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 249 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shell Shack is 'n oulike tuinkothuis in die rustige deel van Kommetjie. Dit het 'n aparte ingang op die eienaar se perseel en bied 'n rustige wegbreek uit die stad.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer is 'n solderslaapkamer en het 2 enkelbeddens. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kothuis spog met 'n groot, moderne kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die knus sit- en eetarea is smaakvol gemeubileer en het 'n houtvuur-kaggel. Die stapeldeure lei na 'n lieflike dek met stoepmeubels en 'n vuurput.
Gaste het toegang tot 1 parkeerplek. Die kothuis is naby Kommetjie se strand en De Kom-getypoel.
Slaapplek
’n Bespreking by Shell Shack sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Ligging
- Southern Right-singel 3, Klein Slangkop, Kommetjie, 7579, Wes-Kaap
- Gaste dink Shell Shack het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Southern Right-singel 3, Klein Slangkop, Kommetjie, 7579, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom