Vishoek Akkommodasie by Shelley View | LekkeSlaap
+28

Shelley View

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Echo-weg 24 , Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 405 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Shelley View is na die eienaar se vrou vernoem en bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis met ongelooflike see-uitsigte. Dié huis is teen die berge in Vishoek geleë. Daar is slaapplek vir 8 gaste en die huis is naby die strand.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n volledige DStv-pakket in.

Die leefarea lei na 'n patio met 'n swembad, draagbare ketelbraaigeriewe en 'n uitsig oor Valsbaai.

Parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis met outomatiese deure en 'n volledige alarmstelsel beskikbaar. Shelley View is ook net 'n paar minute se ry vanaf die hoofstraat met verskeie winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Shelley View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Shelley View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Echo-weg 24 , Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shelley View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 405
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 405
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Echo-weg 24 , Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3834e237de621473ab5312ffacc0faef5133e166ef3f4b74014dcee0c5f08f984adc283844f437d185c5f9cd8b5b0838706?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 405  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 24 Echo Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.147484439568 18.437582815344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za