Shelly Park Manor No. 4
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1039, St. Michaels, Shelly Beach, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Shelly Park Manor No. 4 bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in St. Michaels, Shelly Beach.
Die woonstel beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het 2 leefareas wat elkeen 'n TV, sitplek en 'n glasdeur het wat na die stoep met buitesitplek lei.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike braai-area en 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Shelly Park Manor No. 4 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Marinerylaan 1039, St. Michaels, Shelly Beach, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shelly Park Manor No. 4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shelly Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1039, St. Michaels, Shelly Beach, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom