Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shemara

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir Shemara
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lawrence M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lawrence M
Gesin met klein kinders

Disgusting and disappointing.

Most disgusting place to stay. Had a bathroom that the roof was leaking nonstop. The whole place had a bad smell the entire stay. I will never ever use the website ever again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernise W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernise W
Gesin met klein kinders

Perfect.

The location is great. I love the tidal pool that is less than 100m away. Everything we needed was there. It feels like a home away from home. It would be nice if an aircon could be installed, perhaps in the lounge. Please update the pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shemara se terugvoer

Baie dankie en ons hoop julle kom gou weer vakansie hou.

Shemara
Yolandie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie D
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar.

Baie lekker gekuier hier. Alles wat jy nodig sal hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shemara se terugvoer

Thank you, I really hope that you will visit again soon.

Shemara
Tony M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M
Gesin met tieners

Shemara is a wonderful place, the area is safe, the place well equipped, neighbours friendly and a lot of nearby attractions.

I would recommend Shemara to anyone, the owner Dawie is a very friendly person and communicates on a regular basis. The place is well equipped, clean and you don't need to take anything with you, everything is there. What you see in the pictures is what you get, no surprises. Our stay was pleasant. Everything is nearby, the beach is a mere walking distance. My stay was so enjoyable my family didn't want to leave after our holiday did end. Luckily we could book extra dates. I want to thank the owner Dawie, Lydia, the lady that keeps the place clean, for a pleasant stay at Shemara which me and my family will surely like to return to in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V
Gesin met tieners

Pleasant.

We had a great weekend and will definitely book here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise R
Gesin met klein kinders

Sal Shemara beslis aanbeveel.

Lekker plek, als wat jy nodig het en nog meer en so naby aan die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shemara se terugvoer

Baie dankie en ek hoop julle kom sommer gou weer kuier.

Shemara
Deon S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location, close to everything, beach, shop, pubs, would recommend to anybody wanting to be a few steps from the beach.

Perfect location for a relaxed holiday, the unit has everything needed for a great holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shemara se terugvoer

Thank you Deon.

Shemara
Andre V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike fantastiese kuier!

Shemara is by ver een van die beste verblyf wat ek al gehad het. Dit is gepas vir letterlik enige iemand, 'n gesin met kinders, 'n groot groep vriende (dink matriekvakansie ouens) en die diens wat aan ons gelewer is was uitstekend! Baie dankie aan Shemara en die span wat ons vakansie een gemaak het wat my kinders vir altyd sal onthou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shemara se terugvoer

Baie dankie. Ons het julle mense so nodig en waardeer die komplimente. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Shemara
Jackie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie D
Gesin met klein kinders

Shemara is net om die hoek dan is jy by die see.

Ons sal weer teruggaan na Shemara by Ramsgate. Alles is daar wat jy wil hê. Buiten die Covid het ons dit baie geniet. Die eienaar het ons altyd op hoogte van sake gehou, met die beurtkrag en die water situasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shemara se terugvoer

Dit is lekker om gaste soos julle te akkommodeer. Plek was netjies gelaat en geen breekskade. Hoop ons sien julle gou weer

Shemara
Nosh K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosh K

Perfect.

Has everything you could need, amazing place to stay, beach is just a few meters away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shemara se terugvoer

Thank you, hope we see you again soon.

Shemara
Renita N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renita N
Gesin met klein kinders

Ligging goed. Plek was nie baie skoon nie, bv. beddegoed, kaste, potte, vloere.

Nadat ek klagtes gehad het, het die werker my aangevat omdat ek gekla het en die res van die vakansie ons geïgnoreer. By die agterdeur en trappe agter was dit baie vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shemara se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die werker het n skriftelike waarskuwing gekry. Jammer vir die ongerief

Shemara
Linda R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Ons het ons tyd by Shemera baie geniet. Dit was binne loopafstand van die strand en ons kleinkinders het dit ook baie geniet. Die woonstel is goed toegerus. Al negatiewe opmerking is dat die trappe nie gereeld skoongemaak is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shemara se terugvoer

Baie dankie en ek hoop julle sal weer van ons woonstel gebruik maak. Het die skoonmaker aangespreek oor die trappe.

Shemara
Vanaf
R700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Henry-weg, Ramsgate-strand, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0faae09d61514e94470f9947010e048fe512a900a42200dbe1f7fc4a2d60ebf9cef716cd89f7379bcaa88ed0bb9237a0c384?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Henry Road Ramsgate Beach 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.891064555189 30.348197142992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem