+83

Denneboom Vineyard and Wildlife Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardeberg Road, Denneboom Farm, Paarl, 7630, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Denneboom Vineyard and Wildlife Cottages is geleë op 'n uitgestrekte 200-hektaar werkende wyn- en olyfplaas, in die Voor-Paardeberg-wynstreek, naby die Paarl. Dit bied 'n ideale ontsnapping vir paartjies of klein gesinne wat 'n blaaskans soek van die gewoel van die stadslewe.

Die akkommodasie sluit 'n verskeidenheid bekoorlike kothuise in, elk met slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag. Elke kothuis is gemaklik gemeubileer met kwaliteit beddens, en die badkamers is toegerus met 'n bad, stort of albei, asook 'n toilet.

Elke eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Aangrensend aan die kombuis is 'n knus leefarea, kompleet met 'n eetkamertafel en gemaklike bank wat rondom 'n binnenshuise kaggel gerangskik is. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Buite kan gaste 'n privaat patio met buitesitplek, braai-area en 'n plonspoel geniet - alles teen die agtergrond van skilderagtige wingerduitsigte. Die plaas is die tuiste van 'n verskeidenheid wildlewe, insluitend elande, wat dikwels naby die kothuise wei en soms die plonspoel besoek vir 'n drankie. Gedurende die dag kan springbokke in die velde gesien word, terwyl groter wild soos wildebeeste en sebras ook gesien kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Paardeberg Road, Denneboom Farm, Paarl, 7630, Wes-Kaap
  • Gaste dink Denneboom Vineyard and Wildlife Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardeberg Road, Denneboom Farm, Paarl, 7630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71f5b7e87bf1a6e6a92c55c9dbb7a4cf46159bb8e7f4704352be699ec1dd321488f9a88aa5f493dd5c4871a03ba5045fa499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Paardeberg Road Denneboom Farm 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.627157690008 18.870268351822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang