LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shepherds Lodge | LekkeSlaap
+43

Shepherds Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 5 resensies vir Shepherds Lodge
Netheid
3.2/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.8/5
Anna-rita K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-rita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik.

Skoon, gerieflike kamer met eie badkamer. Net reg vir oorslaap.

Wessel K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal volgende keer Noordoewer skip en reguit die kant om.

Baie lekker gebly. Die gasvryheid wat uit die boonste rakke. Boonop lekker koue bier en smaakvolle warm kos. Die dorpie (Oranjemund) is ook iets om te besigtig, gemsbokke wat in dorp rondloop, sal definitief terug wees.

Betsie M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Betsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het die stilte baie geniet.

Ons het baie lekker gebly.

Dawie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is net vir oorslaap vir die nag bedoel.

Sal nie aanbeveel as vir langer as een nag. Te duur.

Leon En Dorothy L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Leon En Dorothy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is nie 'n selfsorgeenheid nie. Geen lepels, geen messe of vurke, net slaapplek, yskas en ketel.

Hier kan jy net slaap. Daar is 'n stilte wat besonders is en as jy niks wil doen nie is dit regte plek. Namibia se mense is mooi en rustig. Alles gebeur eers môre of na 10h00 in die oggend.

Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 344 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shepherds Neck, Oranjemund, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw7M6EvCB5az7bjHVCyfUcui6fpxtAucZLNxtK9WWbh1PlGn0KO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R280  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 Shepherds Neck Oranjemund 0000 Karas 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.551486077615 16.495649814606
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!