Shiloh Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Distrikweg D19, Inkungu Estate 9, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Shiloh Cottage is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in die Drakensberg-wêrelderfenisgebied.
Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die kamer bied ook toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is nog 2 enkelbedmatrasse beskikbaar vir kinders.
Die huis het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n etenstafel met sitplek vir 6 toegerus. Die ruim leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig op die Drakensberge. Dit het ook 'n eetarea, sitarea en 'n braai. Die verblyf het ook 'n Jacuzzi sowel as 'n vuurput.
Slaapplek
’n Bespreking by Shiloh Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Distrikweg D19, Inkungu Estate 9, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Distrikweg D19, Inkungu Estate 9, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom