We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Ships Bell 11A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ships Bell, Triton-laan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ships Bell 11A is 'n lig en helder oopplan-ateljee wat gerieflike verblyf met 'n ontspannende atmosfeer bied. Die ateljee het 'n onbelemmerde uitsig oor die hawe en 'n skrapse uitsig oor die see. Dit is die ideale plek vir 'n kuswegbreek.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer lei na 'n privaat balkon.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele en die ruim leefarea het 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Skuifdeure lei na 'n tweede leefarea met buitemeubels. Die ateljeewoonstel is naby die gemeenskaplike swembad, privaat strand en informele en formele restaurante wat van die omgewing se beste seekosdisse bedien. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ships Bell 11A sluit in:

Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Area
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Ships Bell 11A
Netheid
2.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Ships Bell, Triton-laan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ships Bell 11A het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ships Bell, Triton-laan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eb6f46286c234d6f9555e768fff021d2dcfd3cf880eade93fa41fddbccd43066324f21739317ef3f703e7e1603a9e2744e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 Ships Bell, Triton Avenue Port St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1844385 24.8523582