Ships Bell 4B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ships Bell 4B is 'n elegante woonstel in die hartjie van Port St Francis met 'n privaat balkon wat oor die hawe uitkyk. Dié ateljeewoonstel is stapafstand vanaf fynproewers- en gesinsrestaurante.

Die woonstel is pragtig ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oulike klein kombuisie. Die kombuisie het basiese selfsorgtoebehore soos 'n yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n 'n TV met sekere DStv-kanale en die eenheid word daagliks skoongemaak.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en ander doendinge sluit visvang en bootvaart op die kanaal in. Ships Bell 4B is ideaal vir paartjies op soek na 'n rustige wegbreek.

Slaapplek

'n Bespreking by Ships Bell 4B sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ships Bell 4B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false