Shipwreck Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Theo L - Mrt 2024
Algehele gradering
N ontspanne kuier langs die see met die gedruis van branders in die agtergrond.
Morne N - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties. Ontspannend.
Kyra H - Nov 2023
Algehele gradering
A glorious cottage, right on the beach.
Lees meerTanya O - Sep 2023
Algehele gradering
We had a wonderful week at Shipwreck Cottage with our 2 dogs.
Lees meerCheryl K - Jun 2023
Algehele gradering
Idyllic and peaceful.
Lees meerPaul A - Mei 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lorna B - Mrt 2023
Algehele gradering
Exceeded all expectations - location, location, location.
Annette R - Mrt 2023
Algehele gradering
Super nice.
Judy C - Feb 2023
Algehele gradering
'n Heerlike en rustige blyplek met 'n pragtige uitsig.
Johan W - Okt 2022
Algehele gradering
What an absolute gem of a stay!
Madeleine D - Mrt 2022
Algehele gradering
The perfect place to unwind and forget reality.
Lees meerChris S - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het dit 'n heerlike huisie met baie karakter gevind. Dit is baie mooi geleë en is baie goed toegerus. Mens kan selfs gaan bak as jy wil - alles is daar. Neem net meel en eiers saam.
Lees meerErica S - Apr 2021
Algehele gradering
Views, privacy - 200%
Lisa C - Apr 2021
Algehele gradering
Kobus is 'n bobaas gasheer en die huisie is onverbeterlik.
Sheree T - Nov 2020
Algehele gradering
It was a wonderful weekend getaway.
Michael G - Sep 2020
Algehele gradering
Het stil wegbreek plek gesoek naby die see.
Sune M - Sep 2020
Algehele gradering
'n Stukkie paradys.
Philip G - Okt 2019
Algehele gradering
Het ons verwagtinge oortref.
Harry S - Okt 2019
Algehele gradering
Meer as wat jy nodig het in die kothuis en pragtige see-uitsig. Hoogs aanbeveel.
Sanet C - Sep 2019
Algehele gradering
Was fantasties.
Anton V - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige en rustige area vir verblyf, enige paartjie se droom om te rus met uitstekende diens.
Anesta D - Apr 2019
Algehele gradering
Kos vir die siel, asemrowend mooi.
Marietjie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging, vreedsaam, sielerus.
Lees meerBryan H - Nov 2018
Algehele gradering
The perfect place to chill.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die perfekte plek om te ontspan.
Ons sal definitief terugkeer na Shipwreck Cottage. Dis basies op die strand en 'n klipgooi vanaf 'n oulike restaurant. Stil, knus en bekoorlik. Waarvoor kan 'n besoeker nog vra?
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zelka S - Okt 2018
Algehele gradering
Beste familietyd!
Azille K - Sep 2018
Algehele gradering
Die perfekte plek om bietjie rus vir die siel te kry!
Leon D - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasmagories!
Leon S - Mei 2018
Algehele gradering
Goed ingerig en goeie ligging op die strand.
Estelle F - Apr 2018
Algehele gradering
Die beste wegbreekplekkie nog.
Jaco L - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent value for money and best location!
Tarmi P - Apr 2018
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Janice M - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meerLorraine S - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Stukkie paradys.
Ilana S - Feb 2018
Algehele gradering
Best breakaway spot! Best sunrise views. Friendliest service!
Lees meerDiahann D - Feb 2018
Algehele gradering
Clean, comfortable and value for money.
Linda H - Okt 2017
Algehele gradering
A little piece of paradise.
Calum S - Sep 2017
Algehele gradering
A very special, quiet, beautiful spot on the beach.
Annelie S - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was 2 wonderlike dae met asemrowende uitsig oor die see.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dawn-straat 11, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap