Shiringa Holiday Home
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot Nr. 1387, Olifant-rylaan, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shiringa Holiday Home is 'n selfsorgvakansiehuis in Marlothpark, 'n wildbewarea wat grens aan die Kruger Wildtuin. Hierdie gastehuis bied verblyf in 3 eenslaapkamer-chalets in 'n unieke Afrika-styl in die wildernis waar diere vry rondloop.
Elke losstaande kothuis het 'n en suite-badkamer en 'n kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolf en 'n ketel. Drie van die kothuise het storte en die ander het elk 'n bad en 'n stort. Elke kothuis het lugversorging, gratis WiFi en 'n TV.
Die gastehuis het 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Gaste kan die Krugerwildtuin besoek, rustig gaan stap of na die Krokodilrivier toe ry waar daar verskillende uitkykpunte oor die Krugerwildtuin is.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Plot Nr. 1387, Olifant-rylaan, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Shiringa Holiday Home het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot Nr. 1387, Olifant-rylaan, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom