Shonalanga Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Zita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Phelokazi G - Apr 2024
Algehele gradering
Friendly staff.
Freddy D - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, sal weer met plesier daar aandoen.
Lennart S - Feb 2024
Algehele gradering
Good and pleasant.
Gerhard S - Des 2023
Algehele gradering
Sal ongelukkig nie die lodge weer gebruik nie.
Shonalanga Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie dat u ons geriewe gebruik het. Ons is baie teleurgesteld dat u nie 'n aangename ervaring gehad het nie. Ons lodge self is gewoonlik stil, maar daar is soms gaste wat ander gaste nie in ag neem nie. Ons vra omverskoning vir die ongemak wat dit veroorsaak het en hoop dat u dit sal heroorweeg om in die toekoms by ons te bly.
Luki-marie S - Aug 2022
Algehele gradering
A wonderful stay with an amazing breakfast!
Felicitus M - Mei 2022
Algehele gradering
Peaceful and quiet. Very caring nembers of staff starting at reception. She came to our assistance with an emergency kit when my grandson hit the door window.
Claudia H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Adele B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Jennifer M - Feb 2022
Algehele gradering
Clean, fresh, friendly staff.
Shelagh G - Mrt 2021
Algehele gradering
Well situated and comfortable.
Annelie C - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi, netjies en baie vriendelike personeel en diens.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Gerda S - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornag vir moeë reisigers.
Nico S - Jun 2019
Algehele gradering
Daar is nie eers warm water om te stort in die oggend nie.
Lodewyk V - Apr 2019
Algehele gradering
Die personeel, veral by ontvangs was baie vriendelik. Die ontbyt was 5 ster!
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Vinolia T - Sep 2018
Algehele gradering
I received value for money and my stay was pleasant.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Leana N - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Edzard G - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf. Great ontbyt.
Chantal L - Jun 2018
Algehele gradering
Lekkerste verblyf en ontbyt.
Lucky N - Mei 2018
Algehele gradering
Good place, warm staff, excellent condition.
Pieter C - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam en skoon. Goed geleë met vriendelike mense.
Christene T - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie.
Anastasia C - Mrt 2018
Algehele gradering
It was great. Front desk should just specify parking more clearly and maybe have an option for small kids with a bath.
Anna-marie D - Okt 2017
Algehele gradering
Semi okay.
Maggi R - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik.
Michelle M - Aug 2017
Algehele gradering
Friendly, modern and spotless!
Pieter E - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Carin L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon, vars plek met heerlike ontbyt.
Lori W - Mrt 2017
Algehele gradering
Goedkoop en gerieflik.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Wilna B - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlike ontbyt en netjiese kamers. Net jammer vir die badkameropset sonder 'n deur.
Jackey T - Jan 2016
Algehele gradering
Veilig en skoon.
Nerine R - Des 2015
Algehele gradering
Die mense is vriendelik en aangenaam.
Trudie J - Jun 2015
Algehele gradering
Absoluut heerlik, gasvryheid, hulpvaardig, en die kamernetheid was aangenaam.
Lyn H - Jun 2015
Algehele gradering
Disappointed in the quality.
Lees meerPhilip B - Apr 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Tiena S - Mrt 2015
Algehele gradering
Pragtig, netjies, skoon en baie veilig met 'n uithaler ontbyt. Sal beslis weer gaan!
Normam A - Mrt 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens!
Francis J - Des 2014
Algehele gradering
Value for money and comfortable.
Hannes W - Des 2014
Algehele gradering
Ons het een aand oornag op pad na Richadsbaai.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 82 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 136 Kerk Straat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal