Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shore Thing

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Rouxve Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Shore Thing
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Carla A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla A
Gesin met klein kinders

Gerieflik, goeie ligging, goed toegerus, lekker braai area.

'n Baie gerieflike huis vir 'n vakansie by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Gesin met tieners

Heerlike vakansie wegbreek.

Heerlike stil omgewing en bokkies wat op die gras loop. Huis is baie netjies, skoon en gerieflik. Die strand bied kilometers se stap en rustigheid. Sal beslis weer daar tuis gaan. Geen vuurwerke nuwe jaar nie wat wonderlik is omrede ons hondjie saam ons was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin 5, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349aba69114d1e0c9b4c5608d51534f63fcba378992735ce4767d0c34f97a22c57fe5bb922437f9d1c883e22caf3fdd56368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 5 Dolphin Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.109221788423 24.880019013679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem