LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shortens Country Estate Apartment | LekkeSlaap
+15

Shortens Country Estate Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lee Barnes-boulevard, Eenheid 74, Shortens-landgoed, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Shortens Country Estate Apartment is ’n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping op die veilige Shortens-landgoed in die hartjie van Ballito op die Dolfynkus waar gaste kan ontspan. Die landgoed is 15 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 10 minute vanaf die strand en 5 minute vanaf die winkels.

Oorkant die pad is een van Suid-Afrika se mees ongerepte gholfbane, die Umhlali Country Gholfklub, wat beskik oor ’n dryfbaan, tennisbane en muurbalbane. Daar is ook verskeie restaurante in Ballito.

Hierdie moderne woonstel bied verblyf vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n oopplan-leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. In die leefarea is daar ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ingesluit. Die leefarea lei na ’n buite-balkon met ’n dubbeldagbed.

Die Shortens-landgoed bied ’n klubhuis, swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Shortens Country Estate Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Shortens Country Estate Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lee Barnes-boulevard, Eenheid 74, Shortens-landgoed, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shortens Country Estate Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lee Barnes-boulevard, Eenheid 74, Shortens-landgoed, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb50f5c81090881b0ae24f679625156cb4e19e2851daadce30ef1f66d01b27c333f5842fd4d15fa16fcf8c869f2f960702522?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Lee Barnes Boulevard Unit 74 Shortens Country Estate, Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.510876594094 31.200850495107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!