Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sibahlenomhlambi Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topaz-laan 5, Dersley, Springs, 1559, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R425 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sibahlenomhlambi Guest House is 'n bekoorlike eiendom wat in die Dersley deel van Springs geleë is. Dit bied gerieflike verblyf vir individue en is ideaal vir persoonlike of werksgebruik.

Daar is slaapplek vir tussen 2 tot 6 gaste per eenheid en het 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met gratis WiFi. Sommige eenhede het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n eetarea.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area.

Sibahlenomhlambi Guest House is binne 14 km van Daveyton Gholfklub en 18 km van Ebotse Golf en Country Estate af. Die eiendom is 36 km vanaf Kempton Park Gholfklub en 40 km vanaf Modderfontein Gholfklub. Die naaste lughawe is O.R.Tambo Internasionale Lughawe, 23 km vanaf die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Topaz-laan 5, Dersley, Springs, 1559, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R425
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R425
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topaz-laan 5, Dersley, Springs, 1559, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9c36cd64743f7aac5e1a42728b2c89362dca7a8d5ad1172e3919a9f58c6fdbfe49591aa708d8891eb2cb3ef74c99c9e6dba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425 per nag (plek vir 2) 5 Topaz Avenue Dersley 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.2008318 28.4199385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem