Sielskos
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oxford-weg 27, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 572 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sielskos is 'n rustieke selfsorghuis in Hoedspruit, Limpopo en is vir 4 gaste geskik wat dit dus ideaal vir 'n gesin of groep vriende maak.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n toilet en wasbak en daar is dubbeldeure wat na 'n buitelugstort lei.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en die leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n binnebraai.
Gaste kan op die onderdakstoep sit en diere soos seekoeie, leeus, luiperds en wildehonde dophou. Dit is ook 'n voëlkyker se droom met rare voëlspesies wat hier te sien is.
Gaste het toegang tot WiFi.
Slaapplek
’n Bespreking by Sielskos sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Ligging
- Oxford-weg 27, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oxford-weg 27, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom