Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siena Sun Luxury Suites V

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jamie Uys-straat 60, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng
  • Geen kinders onder 1
  • Vanaf R1 399 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Siena Sun Luxury Suites V is 'n vakansiehuis wat ideaal is vir 'n jong paartjie of klein gesin. Dit is in die groot en veilige Vista Villas-kompleks in Midrand. 'n Verskeidenheid luukse en leefstyl-winkelsentrums en die Mall of Africa is naby hierdie vakansiehuis.

Die huis beskik oor 2 ruim slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof en oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie area lei na die leefarea met 'n gemaklike rusbank en platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Siena Sun Luxury Suites V sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans
  • Russies

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Jamie Uys-straat 60, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jamie Uys-straat 60, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24bb0e3e74e95741241849417043896a4d02e61792846cf1df8a9a0fc040d4cfa8775703ce6805a1a570845bc52bc77f9d35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 399 per nag (plek vir 4) 60 Jamie Uys Street Vorna Valley 1686 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.99571769442 28.102877140045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem