Siesta Guest House
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradockstraat 7, Alberante, Alberton, 1449, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Siesta Guest House is op die Alberante-sekuriteitslandgoed in Alberton, Johannesburg geleë. Dis naby Reading Buiteklub - die plaaslike gholfbaan. As jy Johannesburg, Die Oosrand of Wesrand vir besigheid besoek, kan jy maklik die hoofweë bereik en gou by jou bestemming uitkom.
Verblyf word gebied in 4 gastesuites en elke suite het slaapplek vir 2. Elke suite het ook ‘n en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leilani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Cradockstraat 7, Alberante, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink Siesta Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Alberante Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradockstraat 7, Alberante, Alberton, 1449, Gauteng