Silhouette 21

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silhouette 21 bied selfsorgverblyf aan 4 gaste in Lawrence Rocks en dit is net 400 m van die strand af.

Dié woonstel is in 'n kompleks en het 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamer en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het storte, maar gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitarea lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n see-uitsig.

Parkeerplek is beskikbaar.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Die eenheid is 2 km vanaf die Hibiscus Mall Centre en 3 km vanaf The Waffle House. Die area bied verskeie doendinge, soos branderplankry, duik, snorkel, swem, bergfietsry en gholf.

Slaapplek

'n Bespreking by Silhouette 21 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silhouette 21 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za