Silver Fig Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silver Fig Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die rustige Donkerhoek-area naby Pretoria-Oos en daar is maklike toegang tot die N4-hoofweg.

Die gastehuis bied verblyf in 11 smaakvol versierde en suite-kamers, elkeen met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en middagete en aandete kan vooraf gereël word. Die gastehuis bied veilige parkeerplek en rustige tuine. Die venue is ook beskikbaar vir privaat funksies.

Daar is verskeie lieflike trou-venues en doendinge vir avonturiers, soos fietsry, bergfietsroetes, Zipline en perdry in die area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silver Fig Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]