Silver Mist Resort
- Kapasiteit: 54 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmietfontein-plaas, Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silver Mist Resort is naby Haenertsburg en ideaal vir 'n gesinsvakansie, oornagverblyf of 'n sakebesoek.
Daar is selfsorg-chalets met uitsigte oor die dam en 3 tentkampe. Die chalets het slaapplek vir 2 tot 5 en privaat kamers en badkamers. Elke chalet het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond en yskas.
Die tentkampe het gemaklike beddens en daar is 'n gemeenskaplike kombuis. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Bring eie kamptoerusting saam.
Silver Mist Resort bied verskeie doendinge, soos voetslaan en voëlkyk. Perdry is op versoek beskikbaar. Visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis word in die 3 damme toegelaat en verskeie wilde diere is te sien. Daar is ook konferensiegeriewe.
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die verblyf lei. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand voor bespreking.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Palmietfontein-plaas, Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Silver Mist Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Haenertsburg Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 54 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmietfontein-plaas, Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom