LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silver Mist Resort | LekkeSlaap
+11

Silver Mist Resort

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Silver Mist Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Melinda B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek vir die gesin.

Visvang was lekker. Ook die perderitte geniet. Die omgewing en dinge om daar te doen was 'n verassing. Baie lekker kos in die omgewing.

Robyn K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn K
Gesin met tieners

Loved it.

Accommodation, beautiful surrounds, lots to do, lovely people.

Wentzel S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie is baie netjies en gerieflik en word goed versorg.

Pragtige ligging en privaat in 'n rustige omgewing.

Rolien W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rolien W
Saam met vriende

Een nag op pad wildtuin toe.

Kraan in kombuis stukkend, toilet spoel sleg, spaarkamer beddegoed vuil. Jammer, so 'n mooi area, maar huisie was vuil.

Yolanda T - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Badkamers was in 'n haglike toestand. En mense het harde musiek gespeel, waaroor ons aanhoudend moes kla.

Badkamers was in 'n haglike toestand. En riool het uitgelek op die gras langs die gebou. En mense het harde musiek gespeel, waaroor ons moes aanhoudend kla. Dit is terwyl dit as deel van die reëls gespsifiseer was geen geraas of harde musiek sal toegelaat word.

Sarel P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel P
Gesin met klein kinders

Pragtige, rustige wegbreek vir 'n familiekuier.

Sien sterre.

Nelius V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and peaceful stay

Very well-equipped cottage, with all the amenities, especially the fireplace in the living area (for winter evenings), and privacy in a very nice setting with great views. Perfectly located, just 3 km from Haenertsburg, with short trips to all the wonderful scenery and venues of the Magoebaskloof.

Carin A - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin A
Besigheidsreis

Pragtige plek!

Pragtige plek, meer geskik vir 'n wegbreek as vir sakedoeleindes maar was absoluut dit werd.

Gabriella L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriella L

Lovely stay, however the oven was not working.

This was our second stay. The only recommendation would be spare blankets in the winter months - 3 bedroom only had 2. There are no wine glasses, only champagne flutes.

Elsabe V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe V

Rustig ontspanne.

Sou graag langer wou bly vir staproete en visvang.

Maggie D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie D

Baie baie mooi plekkie.

Groot ruimte in eenheid. Pragtige uitsig. Vriendelike personeel.

Andrea M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek beveel graag Silver Mist aan!

Silver Mist word beslis aanbeveel vir enige paartjie, of selfs gesin, vir ñ rustige wegbreek. Baie speel plek vir kinders en hulle sal die perde, perderitte en voëls, wat in die hokke is, geniet. Ons het in een van die nuwe eenhede gebly wat op die oewer van die dam uitkyk. Die eenhede is toegerus net alles wat hy benodig om jou tydjie daar te vergemaklik. Dit is ook verskriklik netjies gedoen en dit voel luuks. Ek het wel 2 klagtes: 1. Die eenheid waarin ons gebly het se riool aanleg is foutief. Sodra jy die toilet spoel borrel die riool water by die stort op. Die water word ook nie vinnig genoeg uit die stort weggevoer nie wat veroorsaak dat die water op dam. 2. Die onderdak parkering is 'n plus punt. Maar, die eenheid waarin ons gebly het se parkering is BAIE knap. Ons was daar met 'n bakkie en ek moes elke keer my man uitwys wanneer hy uit ry. Dis gemaklik vir 'n klein voertuig, maar 'n SUV en bakkie pas nie eintlik nie.

Rouchelle A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouchelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek gehad. Kan lekker ontspan.

Die uitsig was fantasties.

Adinda V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adinda V

Baie netjies en lekker, maar slegte klient diens by ontvangs.

Ons booking was nie op die lys toe ons aankom nie en ek het 2x 4slaapkamers 2 maande vooruit geboek, wat nie langs mekaar geplaas was nie.

Anita S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met vriende

Dit is presies soos op die foto's, ons sal beslis weer gaan.

Dit was rustig en regtig baie mooi.

Nerine M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what we needed!

Just perfect. Genuine friendliness and hospitality.

Alwyn B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn B
Saam met vriende

Baie netjiese oord met verskeidenheid verblyf tipes om elke sak te pas.

Die tenthuise bied uitstekende waarde vir geld en is perfek vir lui kampeerders, aangesien die tent reeds opgeslaan is en beddegoed voorsien word.

Leon W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superbly appointed and finished cabins spectacularly placed in forested area with dam.

A great place where my wife and I have stayed on various occasions. We have brought friends and family members to Silver Mist, who have equally enjoyed their stay. My wife and I highly recommend Silver Mist.

Loraine S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Captivating.

The break we needed, thank you.

Pierre B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre B
Gesin met tieners

Aangenaam!

Baie lekker, veilig en rustig! Maar was baie teleurgesteld in die damme wat so vol gras was dat baarshengel bykans onmoontlik was. Wil baie graag weer gaan, maar dan moet hul gras uit damme verwyder het aangesien dit 'n groot trekpunt vir ons bespreking was.

Suné V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné V

Baie mooi area om in te bly.

Silvermist is in 'n baie mooi area geleë. Al wat ek sal aanbeveel is dat daar slotte op die badkamer- en kamerdeure kom. Die eenheid wat ons gekry het, het dit nie gehad nie. Ook toe ons daar aankom moes ons 'n rukkie wag vir iemand om ons te help, maar verder is die verblyf baie lekker gewees.

Carla K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla K
Gesin met klein kinders

Baie ontspanne en goeie wegbreek!

Ons het heerlik gebly en dit is pragtig asook goeie waarde vir geld. Kinders het die natuur baie geniet, vis gevang asook perd gery 10/10! Ek het wel 'n voorstel - ons het klein kindertjies gehad, voor unit 1 was daar 'n hoë afgrond, bietjie gevaarlik alhoewel daar heining is, die res van die eenhede is baie kinder-vriendelik, sou eerder in een van hul wou bly. Die oond en stoof het geen settings nie (unit 1), 'n paar ongelukke gehad en kon nie kos gaar kry nie.

Francious P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francious P
Enkelreisiger

Fantastic location.

Great location, will visit again.

Anelize J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelize J
Gesin met tieners

Die huis weg van die huis.

Weereens 'n heerlike, rustige wegbreek. Silver Mist is 'n pragtige, stil wegbreekplek in die berge. Die chalets is ten volle toegerus en baie skoon en netjies.

Anelize J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelize J
Gesin met tieners

Weereens 'n heerlike verblyf.

Mooi, skoon en goed toegeruste eenhede wat uitkyk op die berg en dam. Dankie Etienne vir jou vriendelike verwelkoming.

Carlo D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo D
Gesin met tieners

Asemrowend.

Baie rustig en aangename verblyf, deur almal geniet.

Sune V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V
Gesin met klein kinders

Wonderful stay, perfect location!

We had a wonderful stay in a newly renovated Chalet (nr 13). Great view of the mountain. Enjoyed the horse riding!

Michelle V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing met 'n goed ingerigte chalet.

Die chalets is onlangs binne oorgedoen, so alles is nuut en modern. Die plaas is pragtig en die omgewing is pragtig en is definitief waarde vir geld.

Thuanitha P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Gesin met tieners

Heerlik!

Ons is so vriendelik ontvang en die hele naweek was hulp net 'n WhatsApp vêr. Ons het elke dag hout gekry vir die kaggel en braai. Ek en my dogter het gaan perdry, dit was groot pret. Die perde is so mooi geleer en het pragtige temperament.

Thuanitha P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut pragtig.

Die eenhede is ver genoeg van mekaar om privaatheid te verseker. Almal het 'n pragtige uitsig. Eenhede is ten volle toegerus en elektriese kombers was 'n heerlike bederf in die koue.

Antionette T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette T
Saam met vriende

Gaan weer oorbly.

Die foto's op die website kom nie naby wat dit werklik is nie.

Chrizta L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer en weer teruggaan.

Die blyplek is skoon en netjies. Baie mooi binne. Area is beautiful op die bank van die Broedersrivier. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Perdrit die oggend in die berg was amazing.

Nicolette M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrus.

Mooi fasiliteite en skoon. Sal definitief weer wil kom draai.

Ingrid J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid J

Reg vir oornag.

Ons het net een aand oorgeslaap. Die kamers het nie spieëls in sodat jy kan hare blaas en grimeer nie.

Udit J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Udit J
Gesin met klein kinders

The location is good but chalets are bit old and need maintenance.

See stars.

Mercia S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia S
Gesin met tieners

Onbeskryflike mooi uitsig en akkommodasie. Vriendelike, goeie diens.

Ons verblyf oor die paasnaweek was ongelooflik. Alles was mooi en skoon, en die opsigter, Rob, was baie behulpsaam. Die uitsig vanuit ons chalet was net amazing. Die helpers by die perde was ook baie vriendelik en behulpsaam. Die kinders het die perderit baie geniet. Net 'n paar voorstelle: Ons het geen braaitang gehad nie. Daar is ook nie genoegsame lig buite by die braaiplek nie. Meer hangplek vir die handdoeke in die badkamers sal ook goed wees. Die wasbak in die kombuis het iewers 'n waterlek - sterk muf reuk van klammigheid; moet daarna laat kyk. Altwee die kamers se hoofligte en waaiers het nie gewerk nie. Slegs 1 bedliggie het gewerk. Dit is alles net opbouende kritiek. En ons beplan om sommer vinnig weer terug te keer vir ontspan.

Michelle M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend met puik diens.

Uitstekende ligging, flink diens en mooi, skoon akkommodasie.

Carina B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met vriende

Dit was heerlik, dankie.

Ons het baie lekker gekuier, die kinders het visgevang en rondgehol. Die huisies is lekker ingerig en netjies met groot grasperke en mooi bome.

Karel V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig netjies en pragtig.

Perfek geleë met wonderlike fasiliteite en 'n beeldskone omgewing.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein-plaas, Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJS1p7Kft8ytTtonD989HIyVERMHBAHSyFwOh5CBL8s8c1pNt3J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 2) 39 5 1 5 Farm Palmietfontein Off the R71 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.927362 29.929021
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!