Silver Views
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaguar-singel 9/81, Silver Stream Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silver Views is naby Hazeldean Square in Pretoria geleë. Die eenheid is naby verskeie restaurante, kroeë, winkels, vakansiegangers- en sakegeriewe. Die eenheid is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenheid bied slaappplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en 'n wasbak. Daar is 'n oopplan-leefarea, -sitarea, eetarea en -kombuis. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, lugbraaier en 'n ketel toegerus. Daar is buitesitplek op die stoep.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n slim-TV en veilige parkeerplek op die perseel in. Gaste kan ook die braaigeriewe benut.
Nabygeleë aktiwiteite sluit fietsry, bergfietsry en visvang in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Antoinette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Jaguar-singel 9/81, Silver Stream Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
- Gaste dink Silver Views het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaguar-singel 9/81, Silver Stream Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
- Geen kinders onder 18