Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silvermist Wine Estate

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 16 resensies vir Silvermist Wine Estate
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsebe K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsebe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi, baie om te doen, uitstekende wynplase.

Ons bly in die Kaap, lekker 2 dae wegbreek, wynplase besoek, Kirstenbosch gaan verken, La Parada Spaanse danse gaan kyk, sal weer volgende keer verder explore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar besef jy net weer hoe groot en ongelooflik die Vader se skepping is.

Dit is asemrowend mooi. Die uitsig op die berg met die mis wat so verby beweeg is onbeskryflik pragtig. Tuin is netjies, jy wil net daar sit en ontspan. Die kamers is lekker groot en gerieflik. Beddens slaap lekker. Die badkamer is so groot en skoon met 'n geweldige groot stort en 'n pragtige pootjies bad. Ek het wel 'n probleem daarmee gehad dat die DStv nie KykNet gehad het nie. En die ander ding is, vir die prys wat jy betaal vir die verblyf kon hulle regtig maar ontbyt ingesluit het, want om R250 vir 'n bord ontbyt te betaal is buitensporig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelia K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia K
Besigheidsreis

We enjoyed our stay. It's a beautiful place!

The rooms we stayed in were stunning and had everything we needed. Beautiful place with a stunning view. Staff members very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het die verblyf geniet. Dit is 'n baie mooi plek!

Die kamers waarin ons gebly het was mooi en het als gehad wat ons benodig het. Personeel was vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en natuurskoon.

Ons het 'n kamer met 'n bad bespreek omdat ons 'n 10 maande dogtertjie het, maar as gevolg van 'n administratiewe fout het ons 'n kamer met slegs 'n stort gekry. My man het navraag gaan doen. Hulle was ongelooflik behulpsaam en het ons na 'n ander kamer wat baie groter is geskuif sonder enige addisionele kostes. Die personeel is puik en baie behulpsaam. Die weer was ongelukkig bietjie goor maar ons sal verseker terug wees om die landgoed weer te verken. Die kamers is baie mooi, stylvol, netjies, skoon en groot. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermist Wine Estate se terugvoer

Dear Evelynn,

Thank you for your feedback we will make our best effort to see that improvements are made accordingly.

Please note the option for filling the Mini Bar is available upon request from our guests.

The Silvermist wine tasting facility is currently being renovated. The new tasting facility is due to launch 1st December 2018. La Colombe Fine Dining and Green Vine Restaurant in the Estate are always highly recommended to our visiting guests staying at our hotel.

Silvermist and the surrounding areas offer the most beautiful mountain walks, neighboring wine estates and award-winning restaurants.

Regards,
Silvermist Wine Estate

Silvermist Wine Estate
Arnau V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arnau V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Mooi kamer en 'n mooi uitsig kan nie opmaak vir onbevredigende kliëntediens nie.

Silvermist Wine Estate was in 'n groot mate 'n teleurstelling. Die woon-eenheid was baie netjies, maar selfs in gastehuise teen helfte van die prys word daar gewoonlik ietsie persoonliks aangebied. Hier was niks. Nie 'n sjokoladetjie nie, nie 'n peppermint nie, selfs die yskas was leeg. Toe ons by die restaurant wou gaan hoor waar ons 'n bottel wyn kan koop, het hulle ons verwys na die Pick 'n Pay, ongeveer 6 km vandaar. Dit lyk net asof niemand omgee om uit hulle pad te gaan nie. Boonop het die bestuur die badprop verwyder, om water te spaar, maar dit was tevergeefs of ons iemand kon kry om ons te help met 'n badprop. Na ongeveer tien oproepe van hulle navrae en nuttelose pogings om met die eienaars kontak te maak, het ons maar ons eie plan gemaak en watte gebruik in die plek van die prop. Die tweede aand (nadat ons gehoop het dat hulle tog deur die dag 'n prop sou neersit) het ons besluit om nie weer ons tyd te mors om te probeer om 'n prop in die hande te kry nie. Die skuld hiervoor is later op die skouers van die skoonmakers geplaas. Na my mening lê die skuld by die bestuur wat onbereikbaar is na-ure. Hoewel daar mooi uitsigte op die landgoed is, is die kamer wat aan ons toegeken is se enigste uitsig 'n klomp bome. Bome is mooi, behalwe as die webtuiste mens onder die indruk bring dat jy oor die berge gaan uitkyk. Volgende keer sal ons beter navorsing doen en meer resensies lees en waarskynlik eerder in 'n gastehuis tuisgaan waar ontbyt ingesluit word en tariewe meer bekostigbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoff D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christoff D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ek en my vroutjie en het lekker oornag by Silvermist met 'n heerlike ontbyt wat ingesluit was in die koste. Ons sal vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zamo M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zamo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie paradys.

Luukse gastehuis en lekker naby alles. Die kos is uit die boonste rakke! Parkeerplek is veilig en die algehele uitsig is ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermist Wine Estate se terugvoer

Dear Zamo

Thank you for the positive review! We hope to welcome you back to Silvermist Organic Wine Estate in the near future.

The Mountain Lodge has undergone numerous interior upgrades and renovations have been underway since January 2016. We are very excited to launch our accommodation at Silvermist Hotel.

Best Regards,
Silvermist Hotel Reservations

Silvermist Wine Estate
Freddie K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is fantasties, maar die diens was nie so goed nie.

Silvermist Mountain Lodge is geleë in 'n pragtige deel van die Kaap. Ons het daar oornag op oujaarsaand met die gevolg dat die diens wat ons ondervind het nie so goed was nie. Maar ek sal dit weer besoek op 'n ander geleentheid om te ondervind hoe die diens moet mees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermist Wine Estate se terugvoer

Dear Freddie,

Thank you for your helpful feedback. We hope to welcome you back to Silvermist Organic Wine Estate in the near future.

It is only my pleasure to inform you that an entirely new dynamic team is now in place under new management, not only in the housekeeping department but also new friendly faces at Reservations. Our focus is to provide excellent customer service and ensure visitors to Silvermist Wine Estate have a wonderful experience.

The Mountain Lodge Accommodation has undergone numerous interior upgrades and renovations have been underway since January 2016. We are very excited to launch it as a unique Boutique Hotel.

Silvermist Wine Estate
Elanie B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste romantiese wegbreek!

Kiss her is die tuin-suite met 'n kaggel en lieflike groot leefarea en badkamer! Definitief die ekstra werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermist Wine Estate se terugvoer

Dear Elanie,

Thank you for your positive review. We hope to welcome you back to Silvermist Organic Wine Estate in the near future.

It is only my pleasure to inform you that an entirely new dynamic team is now in place under new management, not only in the housekeeping department, but also new friendly faces at Reservations. Our focus is to provide excellent customer service and ensure visitors to Silvermist Wine Estate have a wonderful experience.

The Mountain Lodge Accommodation has undergone numerous interior upgrades and renovations have been underway since January 2016. We are very excited to launch it as a unique Boutique Hotel.

Silvermist Wine Estate
Louise N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging!

Ons het tydens die Two Oceans Marathon in April in die Manor Room gebly. Die ligging van Silvermist was uitstekend vir die doeleindes van die resies: Dit is naby genoeg aan die beginpunt, en ook lieflik geleë tussen die berge. Die kamer het 'n ongelooflike uitsig oor die berge. Die kamer is nie juis selfsorg nie, want daar is slegs 'n mikrogolf en 'n klein opwasarea. Spandeer eerder 'n bietjie ekstra en kies 'n luukser opsie, in dié omgewing vir seker die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermist Wine Estate se terugvoer

Dear Louise,

Thank you for your helpful feedback. We hope to welcome you back to Silvermist Organic Wine Estate in the near future.

It is only my pleasure to inform you that an entirely new dynamic team is now in place under new management, not only in the housekeeping department but also new friendly faces at Reservations. Our focus is to provide excellent customer service and ensure visitors to Silvermist Wine Estate have a wonderful experience.

The Mountain Lodge Accommodation has undergone numerous interior upgrades and renovations have been underway since January 2016. We are very excited to launch it as a unique Boutique Hotel.

Silvermist Wine Estate
German B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
German B
Gesin met tieners

A place with a beautiful location

Our experience was really good and comfortable. The place and the views are exceptional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermist Wine Estate se terugvoer

Dear German,

Thank you for your positive feedback. We hope to welcome you back to Silvermist Organic Wine Estate in the near future.

It is only my pleasure to inform you that an entirely new dynamic team is now in place under new management, not only in the housekeeping department, but also new friendly faces at Reservations. Our focus is to provide excellent customer service and ensure visitors to Silvermist Wine Estate have a wonderful experience.

The Mountain Lodge Accommodation has undergone numerous interior upgrades and renovations have been underway since January 2016. We are very excited to launch it as a unique Boutique Hotel.

Silvermist Wine Estate
Callie M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die uitsig, veiligheid en atmosfeer is 'n belewenis. Ek sal dit verseker aanbeveel en weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermist Wine Estate se terugvoer

Dear Callie,

Thank you for your positive feedback. We hope to welcome you back to Silvermist Organic Wine Estate in the near future.

It only my pleasure to inform you that an entirely new dynamic team is now in place under new management, not only in the housekeeping department, however, also new friendly faces at Reservations. Our focus is to provide excellent customer service and ensure visitors to Silvermist Wine Estate have a wonderful experience.

The Mountain Lodge Accommodation has undergone numerous interior upgrades and renovations have been underway since January 2016. We are very excited to launch it as a unique Boutique Hotel.

Silvermist Wine Estate
Anny G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anny G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooie lodge, prachtige ligging. Schoon en vriendelijke mensen.

Goede ligging om Kaapstad te bezoeken, Kirstenbosch vlakbij.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermist Wine Estate se terugvoer

Dear Anny,

Thank you for your positive feedback. We hope to welcome you back to Silvermist Organic Wine Estate in the near future.

It only my pleasure to inform you that an entirely new dynamic team is now in place under new management, not only in the housekeeping department, however, also new friendly faces at Reservations. Our focus is to provide excellent customer service and ensure visitors to Silvermist Wine Estate have a wonderful experience.

The Mountain Lodge Accommodation has undergone numerous interior upgrades and renovations have been underway since January 2016. We are very excited to launch it as a unique Boutique Hotel.

Silvermist Wine Estate
Dalien V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute luuksheid in 'n asemrowende omgewing!

Hierdie verblyf het ons stoutste verwagtinge oortref. Die lieflike en veilige omgewing in die luukse en praktiese huisie met al die benodigdhede vir 'n rustige verblyf was hemels. Die onsigbare personeel wat hulle take uiters effektief verrig het, was 'n plesier. Hierheen gaan ons beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silvermist Wine Estate se terugvoer

Dear Jan,

Thank you for your positive feedback. We hope to welcome you back to Silvermist Organic Wine Estate in the near future.

It only my pleasure to inform you that an entirely new dynamic team is now in place under new management, not only in the housekeeping department, however, also new friendly faces at Reservations. Our focus is to provide excellent customer service and ensure visitors to Silvermist Wine Estate have a wonderful experience.

The Mountain Lodge Accommodation has undergone numerous interior upgrades and renovations have been underway since January 2016. We are very excited to launch it as a unique Boutique Hotel.

Silvermist Wine Estate
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houtbaaiweg 0A, Constantia, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb46c350bee83f28b79160e2aa375ddeaab2c7f8f305e3948dfefda04ae81b047310f188d5a02a0ca29ff1a27678418e6a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 0A Hout Bay Road Constantia 7808 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.015230315452 18.402837216854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem