+18
Selfsorg in Silversands

Silver’s Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Diedre A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Hier bly jy lekker! Baie dankie vir jou plekkie, dit was wonderlik om daar tuis te gaan, regtig "home away from home". Alles was daar wat ons nodig gehad het. Silver's Rest sal ek beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Will definitely go again. Besides for maybe a TV in the entertainment area, everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brent B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Excellent. A fantastic stay at Silver's Rest! We had a wonderful time at Silver's Rest! The entertainment options were perfect for all ages—from the pool table and table tennis to darts and even toys for the little ones. The entertainment area easily gets a 10 out of 10 from us! One of the highlights was the location—being so close to the beach made it easy to go fishing and enjoy the sea air. The kids were also thrilled to see monkeys passing through the property, which added a special touch to our stay. Overall, Silver's Rest offered a relaxing and fun experience for the whole family. Highly recommended for anyone looking for a well-rounded getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdi V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lekker wegbreek saam familie of 'n groep vriende. Baie mooi huis, naby aan die see en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Braai area en speletjies wat klein tot groot kan besig hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne S
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Perfekte familievakansieverblyf. Ons kon heerlik as familie hier saamkuier. Die braaivertrek met al die vermaak was natuurlik 'n treffer. Die huis was netjies, skoon en gerieflik ingerig. Ons kan nie wag vir ons volgende familievakansie by Silver’s Rest nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Wonderlike verblyf in Bettiesbaai! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2025

Nice spacious accommodation for a family of 8. Nice spacious accommodation for a family of 8. The games room with indoor braai was enjoyable. Some of the windows did not lock tightly, and the front door security and wooden door did not work properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kyla S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die plek is verskriklik mooi en by die see. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en sal. Die plek is verskriklik mooi en by die see. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en sal beslis weer daar wil bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantastic. Had a fantastic weekend. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Silver Rest akkommodasie vir alle ouderdomsgroepe. Dit het so tuis gevoel. Die naweek was baie lekker gewees. Net die krag was 'n probleem want dit was heel Vrydagnag af tot so voor 10 uur Saterdagnag aan gegaan. Maar dit het ons nie keer van 'n lekker tyd af nie. Ek en my familie en vriende sal definitief weer daar kamp, dit was net asemrowend nice. Alles was gemaklik wat jy in 'n huis soek, maar daar was net nie 'n strykyster nie. Dankie vir 'n goeie tyd. Ek sal u enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 10)
Bespreek

4979 Surruria Circle, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA259b999814e50fea198c3e0c6cc9c56cd9002fc36f1ebc27505b20597916e3c2e2afdf6c73953bc1de5857523942e2900439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 4979 Surruria Circle Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 11:00 -34.366467420613 18.86553673014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang