Simbalina-on-sea
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Kusweg 46, Simbalina 9, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Simbalina-on-sea is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ballito. Dit kan die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus wees aangesien hierdie woonstel met 'n see-uitsig en direkte strandtoegang spog.
Dié woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamers gebruik die derde badkamer met 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel.
Die skuifdeure lei na die onderdakstoep met 'n tafel en stoele, asook 'n Weber-braai en 'n see-uitsig. Daar is 'n lieflike promenade voor die kompleks waar gaste kan gaan stap. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Simbalina-on-sea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Compensation Kusweg 46, Simbalina 9, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Simbalina-on-sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Kusweg 46, Simbalina 9, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom