Simonsplein 6
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Simonsplein 6 is 'n netjiese en verwelkomende eenslaapkamer-eenheid in 'n uiters gesogte deel van sentraal Stellenbosch. Die eenheid is nuut gemeubileer en bied 'n moderne badkamer en 'n oopplan-kombuis wat in 'n gemaklike leefarea binne Simonsplein vloei.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster en ketel, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die eenheid maak oop na 'n balkon met 'n eetarea waar gaste hul maaltye in die buitelug kan geniet. Die privaat balkon kyk uit oor die lewendige plein en sy vele restaurante. Gratis kelderparkering is ingesluit, en die ligging is binne loopafstand van die universiteit en Eikestad Mall. Dit gee aan gaste 'n sorgvrye verblyf, of dit nou vir ontspanning of besigheid is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Shani Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 151
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang