4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Sipreslaan, Off the R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë op 'n werkende wyn- en tafeldruiweplaas, Sipreslaan Selfsorg Gastehuis, net 12 km vanaf Ladismith in die pragtige Dwarsriviervallei.
Die gastehuis het uitsig oor die Swartberge en Towerkopberg en het 2 en suite-slaapkamers met storte. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer met twee enkelbeddens.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, asook 'n eetarea vir 6.
Die sitkamer is gemaklik gemeubileer en maak oop na die onderdakbraai-area. Hout is beskikbaar en braaigereedskap is op aanvraag beskikbaar.
Gedurende oestyd kan besoekers aan Sipreslaan Selfsorg Gastehuis 'n verskeidenheid druifkultivars geniet, en die omgewing bied 'n verskeidenheid stap- en bergfietsroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Sipreslaan, Off the R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Sipreslaan Selfsorg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Sipreslaan, Off the R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang