4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 455 Wag Way, Hondeklip Bay, 82222, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sit en Kyk is 'n selfsorghuis in die rustige vissersdorpie Hondeklipbaai. Dit kyk uit oor die ruwe Namakwalandse kuslyn en bied gaste 'n gemaklike see-toevlugsoord waar hulle kan ontspan, lang strandwandelings kan geniet en asemrowende oseaan-sonsondergange kan bewonder.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl elke badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, 2 kisvrieskaste, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan.
Buite kan gaste ontspan op die patio met buitesitplek en braaigeriewe, terwyl veilige parkeerplek in die motorhuis beskikbaar is. Die area bied ongerepte strande, unieke rotsformasies, goeie visvang- en voëlkykplekke, en in die lente kleurvolle veldblomvertonings. Nabygeleë skeepswrakke en historiese terreine dra by tot die sjarme van Hondeklipbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Stefanus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 455 Wag Way, Hondeklip Bay, 82222, Noord-Kaap
- Gaste dink Sit en Kyk het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
455 Wag Way, Hondeklip Bay, 82222, Noord-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang