Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six On Reinecke

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reineckestraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Six On Reinecke is 'n lieflike gastehuis in Ceres en bied gerieflike B&B-verblyf.

Verblyf is beskikbaar in kamers vir 2 en elke kamer lei na 'n groot stoep met 'n uitsig oor die tuin. Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en toilet en linne en handdoeke word voorsien.

Verder het elke kamer lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n yskassie. Die gastehuis is beskikbaar vir groepbesprekings op versoek.

Ontbyt is ingesluit en bestaan uit roosterbrood met appelkooskonfyt, goudakaas, 'n gebakte eier/roereier en spek daarop. Die ontbyt kan ook as 'n wegneemete geneem word.

Ceres het 'n rits restaurante, wynkelders en -landgoedere en doendinge soos 4x4-roetes, voetslaan, perdry, visvang in die Dwarsrivier, 'n toer van die Ceres Vrugteroete tussen Desember en April, en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Six On Reinecke
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Jaar gelys 4

Ligging

  • Reineckestraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Six On Reinecke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reineckestraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55e4f7ef90d00b257109df638454b3b2e4ce9dbde3ab9aa19c069e5d254ff522da47493c3281b9534be75910c4b778cb6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 6 Reinecke Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.364287645665 19.309071911709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem