+37

Stay in Sea Point

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay in Sea Point is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Seepunt wat beide sakereisigers en vakansiegangers 'n gemaklike en ontspannende verblyf bied.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort toegerus is. Vir ekstra gerief is WiFi beskikbaar.

Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n toegewyde werkspasie, terwyl die kombuisie goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan 'n privaat balkon geniet of gebruik maak van die dakswembad, wat pragtige uitsigte oor die berge en die see bied. Die gebou bied gemoedsrus met toegangsbeheer en 24-uur-sekuriteit.

Stay in Sea Point is ideaal geleë naby winkels, restaurante, gewilde besienswaardighede en die strand, wat dit 'n perfekte keuse maak vir 'n Kaapstadse wegbreek.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Fluentliving - Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 47

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb2dcbd878002608328fd1704d1ad0b08497bb75a21443fb352a68b1580fa37c353c5520ceb4b7de894871b7fcd23e2a3c34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 6 Norfolk Road Cape Town 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9110451 18.3922732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang