Sleek Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Norfolk Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 056 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleek Studio is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Seepunt wat beide sakereisigers en vakansiegangers 'n gemaklike en ontspannende verblyf bied.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort toegerus is. Vir ekstra gerief is WiFi beskikbaar.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n toegewyde werkspasie, terwyl die kombuisie goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan 'n privaat balkon geniet of gebruik maak van die dakswembad, wat pragtige uitsigte oor die berge en oseaan bied. Die gebou bied gemoedsrus met toegangsbeheer en 24-uur-sekuriteit.
Sleek Studio is ideaal geleë naby winkels, restaurante, gewilde besienswaardighede en die strand, wat dit 'n perfekte keuse maak vir 'n Kaapstadse wegbreek.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Fluentliving - Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 6 Norfolk Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Norfolk Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang